Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die swakker rand het ‘n invloed op toekomstige bepaling van rentekoers. Hierdie week het speenkalfpryse effens gedaal, maar behoort binnekort weer stelselmatig bietjie te begin styg. Stoorlammerpryse het ook effens gedaal. Pyse behoort in die volgende weke nog afwaarts te neig.
23 Aug 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes