
Green Gold vir Generators
Loading player...
BRICS is vol aan die gang en meeste vermoed dit is 'n "halfgebakte" steen. Cyril het wel 'n nuwe van gekry naamlik "Ramafosa" en China stuur generators. Binnekort gaan Suid-Afrika Avo's uitvoer na China. Kgosientsho Ramokgopa het glo skaam gekry voor die Chinese en sê "hulle werk mos baie vinniger" as wat ons in Suid-Afrika werk.