PM het verlede week Agri Noord-Kaap se kongres bygewoon en gesels met een van die hoofsprekers, Christo van der Rheede

Loading player...
Christo van der Rheede is die Uitvoerende Direkteur van Agri SA en tydens Agri Noord-Kaap se jaarkongres in Kimberley het hy as een van die hoofsprekers opgetree. Hy vertel van die menige uitdagings wat produsente in die gesig staar en wat gedoen kan word om dit die hoof te bied.
28 Aug 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes