Kul jou hier en kul jou daar!

Loading player...
Die span KLETS saam met Gerda Strydom, die hoofbestuurder van Groep Forensies by Medscheme. Ons vind uit oor die maatskaplike verantwoordelikheid en plig teenoor miljoene mediesefondsbegunstigdes om gesondheidsorgeise te bekragtig en te verifieer. Wie is die skuldiges wat soms geld "steel" by mediesefondse en hoe kan ek as a gebruiker seker maak dat ek waarde kry vir wat ek betaal per maand.
30 Aug 2023 Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Dis Hoe Ons Rol – Van die mat tot moontlik platsak

Hierdie week op KLETS rol ons die mat uit en bring ’n regte hou (of vyf). Ons gesels met Stephanie Graham, Colene se Jiu-jitsu afrigter. Stephanie het onder andere 'n swart gordel in karate, blou beld in Jui-jitsu en is 'n trauma-informed coach asook voltydse Gracie-legende by die Gracie Jiu-jitsu…
2 Apr 1 hr 18 min

Wat Malema Sing en Colene Dink

In hierdie week se KLETS-episode kyk ons terug op ’n week waar alles van politieke vuurpyle tot persoonlike filosofieë op die tafel beland het. Die span ontleed die nuus wat almal laat kop krap het – en Colene deel haar teorie oor hoekom die wêreld nou meer van sy kop…
26 Mar 59 min

Persona Non Grata: Wat Nou?

In hierdie KLETS-episode bespreek ons die jongste diplomatieke drama tussen Suid-Afrika en die VSA. Die VSA het pas die Suid-Afrikaanse diplomaat Ebrahim Rasool as ‘persona non grata’ verklaar – ’n stap wat nie net opslae maak nie, maar ook vrae ontketen oor die toekoms van bilaterale betrekkinge tussen die twee…
19 Mar 1 hr 04 min

Begroting 2.0 en Weet Cyril Waar Hy Bly?

Colene se stem is terug net betyds vir ‘n baie belangrike Woensdag – die dag waarop die begrotingsrede 2.0 uiteindelik in die parlement voorgelê word. Wie het die armdrukgeveg binne die Regering van Nasionale Eenheid gewen? Het die ANC geswig onder die druk van sy koalisievennote, of is hierdie begroting…
12 Mar 51 min

Begrotingsrede, Trump en Hoogverraad? Wat Lê Voor vir Suid-Afrika?

Suid-Afrika se ekonomiese en politieke landskap is op ‘n breekpunt, en hierdie week se KLETS-episode kyk ons na die kwessies wat die Rand en internasionale verhoudings beïnvloed. Matthys gesels met Andre Cilliers, hoofvalutarisiko-strateeg by TreasuryOne, oor hoe die begrotingsrede op 12 Maart ons finansiële toekoms kan vorm. Die begroting is…
5 Mar 45 min