Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Beide wit- en geelmieliespotpryse het weer gestyg hierdie week. Sojapryse het week-op-week gestyg hierdie week. Die gunstige weer in die VSA, kan ook ‘n invloed uitoefen. Sonneblomspotpryse het weer gedaal hierdie week, en koringspotpryse het ook gedaal. Intussen het sorghumpryse ook verder skerp gedaal.
30 Aug 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes