PM het met Jannie Strydom van Agri Weskaap gepraat na afloop van die organisasie se jaarkongres

Loading player...
Jannie Strydom, Uitvoerende Hoof van Agri Wes-Kaap het tydens die organisasie se jaarkongres vertel van die uitdagings waarmee produsente in die provinsie te make het en hoe hulle dit te bowe kom. Hy vertel ook van die goeie verhoudings wat bestaan tussen die georganiseerde landbou en die provinsiale regering. Strydom beklemtoon verder die groot eer wat Agri Wes-Kaap te beurt geval het toe die provinsiale regering aan hulle ‘n oorkonde oorhandig het vir hul bydrae tot die landbousektor en landelike gemeenskappe.
30 Aug 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes