Woolies se wins spring ná rampspoedige Aussie-avontuur

Loading player...
Roy Bagattini, uitvoerende hoof van Woolworths gesels oor hulle finansiële resultate en wins wat spring.
30 Aug 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

SA hoenderbedryf dalk bedreig deur Amerikaanse invoere

Die vervalde Agoa-ooreenkoms en die toenemende invoer van Amerikaanse hoender kan plaaslike boere benadeel, sê die bedryf. Marthinus Stander, bestuurshoof van Rainbow Chicken, bespreek die implikasies van hierdie uitdagings.
8 Oct 11AM 4 min