
Transformasie in die wynbedryf neem al hoe vinniger toe
Loading player...
Karin Kleinbooi, uitvoerende bestuurder van transformasie en ontwikkeling by South Africa Wine gesels oor haar loopbaan, agtergrond, die industrie waarin sy is en wat sy doen om te ontspan.