#JouGrootKuier - Ivan Roux

Loading player...
Die man weet hoe om 'n mens aan die beweeg te kry met sy lekker dans liedjies. Ivan Roux kom gesels bietjie vandag met Doepie & Nina en bederf ook luisteraars met 'n paar akoestiese liedjies.
23 Aug 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min