Emosie bly jou vyand, selfs as batepryse styg

Loading player...
Abrie Grobler, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria Oos gesels oor emosionele besluite wat beleggers maak en hoe dit portefeuljes beïnvloed.
12 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

SA verkoop die meeste motors in ’n dekade

Die motorbedryf beleef tans ’n besonder goeie paar maande. Ockert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, gesels oor motorverkope wat in September tot hul hoogste vlak in ’n dekade gestyg het.
7 Oct 11AM 9 min