Grace Baby Haven amper twee jaar later

Loading player...
Grace Baby Haven bied 'n veilige hawe vir weggooibabas, waarna daar ‘n baie groot vraag is.
Justin Grobbler sê armoede speel tans die grootste rol in mense se besluit om hul baba weg te gooi.
Hulle het tans vier babas waarna hulle tans omsien.
Hy gesels met Amanda.
18 Sep 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min