Die suikerbedryf vra die president om net SA suiker te koop

Loading player...
Dr Thomas Funke, uitvoerende hoof van die SA Rietkwekers gesels oor hulle brief aan president Cyril Ramaphosa.
19 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

SA verkoop die meeste motors in ’n dekade

Die motorbedryf beleef tans ’n besonder goeie paar maande. Ockert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, gesels oor motorverkope wat in September tot hul hoogste vlak in ’n dekade gestyg het.
7 Oct 11AM 9 min