
Sakelui sê die regering kan net soveel geld uitgee
Loading player...
Prof Jannie Rossouw, politieke ekonoom en besoekende professor van Wits Sakeskool gesels oor Busi Mavuso se voorstelle om 'n finansiële krisis te vermy.