
Christo van der Rheede gesels oor hoogte- en laagtepunte as Agri SA-direkteur
Loading player...
Christo van der Rheede het Vrydag as Hoof Uitvoerende Direkteur van Agri SA uitgetree. Hy gesels oor hoogte- en laagtepunte in sy agt jaar in die posisie.