#DieGrootTrek - Riana Nel nuwe Enkelsnit

Loading player...
Riana Nel kom drop haar splinternuwe enkelsnit by Doepie en Nina. Sy maak ook bietjie oop oor haar lewe die laaste 2 jaar en hoe die Here werk in haar lewe en hoe sy haar doel in die lewe soek. Haar lirieke het nou 'n baie dieper betekenis as sy eers haar stsories deel.
29 Sep 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper "ou Dae"

Brendan het kom kuier oor sy nuwe enkelsnit "Ou Dae". Dis 'n kyk terug na eenvoudiger tye en roep herinneringe op van alles van Mix-It chats, laatnag Coco Pops en DVD's voor die kaggel, tot eerste soene, garage bands en sorgvrye avonture.
18 Sep 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Johan Botha van Solidatiteit

Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom Woensdag, 16 September 2026, die parlement gevra om die departement onder administrasie te plaas. Ons gesels met Johan Botha om meer uit…
17 Sep 8 min