Mary Vilakazi word die eerste vrou aan die stuur van FirstRand

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte en FirstRand se nuwe uitvoerende hoof.
4 Oct 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

SA verkoop die meeste motors in ’n dekade

Die motorbedryf beleef tans ’n besonder goeie paar maande. Ockert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, gesels oor motorverkope wat in September tot hul hoogste vlak in ’n dekade gestyg het.
7 Oct 11AM 9 min