
God dra jou tussen die blaaie van sy skouers - Johann Els
Loading player...
DEUTR 33:12
Oor Benjamin het Moses gesê:
“Wie deur die Here bemin word, is veilig by Hom,
skuil altyd by Hom
en leef onder sy beskerming.”
Oor Benjamin het Moses gesê:
“Wie deur die Here bemin word, is veilig by Hom,
skuil altyd by Hom
en leef onder sy beskerming.”