PM berig oor ‘n interessante fondsinsameling van ‘n skool in die landbougemeenskap

Loading player...
Skole in landelike gemeenskappe is al hoe meer afhanklik van ekstra fondsinsamelingsprojekte om kop bo water te hou. Die President Steyn-skool in die Bainsvlei-area buite Bloemfontein is geen uitsondering nie en word ondersteun deur die omliggende boereverenigings en besighede. Volgende Woensdag en Donderdag word twee spesiale aande vir mans en dames gereël met Dricus du Plessis as hoofspreker. Die geleentheid vind in die skoolsaal plaas.
5 Oct 2023 6AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes