Die markte ry wipplank na Amerikaanse werkskeppingssyfers meer as verwag is

Loading player...
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
6 Oct 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

SA verkoop die meeste motors in ’n dekade

Die motorbedryf beleef tans ’n besonder goeie paar maande. Ockert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, gesels oor motorverkope wat in September tot hul hoogste vlak in ’n dekade gestyg het.
7 Oct 11AM 9 min