
Die Amerikaners wil nie meer hulle kennis met Sjina deel nie
Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor die beskerming van idees.