
Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Beide wit- en geelmieliespotpryse het gedaal hierdie week. Sojapryse het week-op-week gedaal. Die gunstige weer in die VSA kan ook ‘n invloed uitoefen. Sonneblomspotpryse het ook weer gedaal hierdie week. Koringspotprys het gedaal terwyl sorghumpryse effens gestyg het.