Skool vir mense met downsindroom volgende jaar in Mbombela

Loading player...
Club 21 het reeds vier skole landwyd geopen spesifiek vir mense met downsindroom.
Hulle beplan om in 2023 ook een in Mbombela te open. Skoolhoof, Amanda Fourie, sê dit is vir baba' so jonk as drie maande oud.
"Elkeen het spesiale talente en baie om hul gemeenskappe te bied."
11 Oct 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min