
Konstitusionele Hof gee vroue wat skei 'n lewensaar as hulle nie met die aanwasbedeling getroud is nie
Loading player...
Herman Bonnet van Burger Huyser Prokureurs gesels oor die konstitusionele hof se uitspraak.