
Wat is katarakte en hoe word dit behandel?
Loading player...
Dis Oogsorgweek op OFM en op At Lunch hoor ons van die kenners by Pasteur Ooghospitaal in Bloemfontein. In ons tweede episode gesels OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger met Dr Johan Eloff oor katarakte.