
Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het effens versterk teenoor die dollar hierdie week. Beurtkrag, swak staatsfinansies en onsekere ekonomiese toestande is van die belangrikste oorsake hiervan. Die konflik in Israel speel steeds ook ‘n rol in hierdie opsig. Hierdie week het speenkalfpryse gestyg. Stoorlammerpryse het ook gestyg. Laer pyse vir November en Desember word voorspel.