
Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se graanpryse. Graanprodukte is onder druk en beide wit- en geelmieliespotpryse het gedaal hierdie week. Sojapryse het week-op-week daal hierdie week. Die konflik in Israel oefen ook ‘n invloed uit op pryse. Sonneblomspotpryse het ook weer gedaal hierdie week. Koringspotprys het gedaal, terwyl sorghumpryse ook effens gedaal het.