PM gesels met ‘n bekende Bonsmara-teler van die Noord-Kaap, Charl Uys

Loading player...
Charl Uys, voormalige President van SA Stamboek, is ‘n Bonsmara-teler wat tussen Kimberley en Warrenton in die Noord-Kaap boer. Uys vertel hoekom hy op die Bonsmara-ras besluit het en lig ‘n paar belangrike eienskappe van die beesras uit. Uys vertel ook van die landboutoestande in sy distrik en brei uit oor veldbrande wat onlangs groot skade in die omgewing tot gevolg gehad het, asook diereverliese wat plek-plek voorgekom het.
19 Oct 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Hender- en eierprodukte pryse onder loep

Pieter Möller berig vanoggend verder oor die Mededingingskommissie se verslag oor basiese voedselsoorte en vandag kom hoender- en eierprodukte aan die beurt.
14 Apr 11PM 2 min