PM gesels met die organiseerder van ‘n unieke kriekettoernooi

Loading player...
‘n Geskiedkundige plaas, Prior Grange in die Springfontein-distrik van die Suid-Vrystaat, is volgende naweek die tuiste van ‘n unieke kriekettoernooi met meer as 200 spelers van regoor Suid-Afrika. Die plaas wat sedert die 1800’s met geslagte heen in besit van die De Swardt-familie is, het twee volledige krieketvelde met 'n klubhuis en geriewe, en bied al vir die laaste twee dekades ‘n baie gewilde toernooi aan. Stephen de Swardt vertel van al die opwinding van volgende naweek.
20 Oct 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Hender- en eierprodukte pryse onder loep

Pieter Möller berig vanoggend verder oor die Mededingingskommissie se verslag oor basiese voedselsoorte en vandag kom hoender- en eierprodukte aan die beurt.
14 Apr 11PM 2 min

Verslag oor bruinbrood se pryse

Pieter Möller berig oor interessante bevindinge van die Mededingingskommissie se verslag oor bruinbrood se pryse.
13 Apr 11PM 1 min