ToekomsVenster: Geloof is ’n gawe

Loading player...
Het jy opgelet hoe dikwels die woorde “ek glo” hierin na vore kom. Inderdaad, geloof is van ʼn gans ander dimensie. Dit is ʼn gawe van God die Heilige Gees en ʼn mens staan in verwondering as ʼn mens daaraan dink dat jy deel kan wees ʼn geloofsgemeenskap wat oor eeue strek en hul sekuriteit, sin en bestemming, in hierdie woorde gevind het.
23 Oct 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die stem wat ons volg

Ons kan die Bybel lees, ken en selfs daaruit aanhaal, maar luister ons werklik wanneer God se Woord ons uitdaag? Jesus sê sy skape hoor nie net sy stem nie. Hulle luister, en hulle volg Hom.
31 Aug 4AM 4 min

ToekomsVenster | Vier die goeie

Kies doelbewus ʼn persoon, ʼn gebeurtenis, ʼn situasie of iets binne jou gemeenskap waarvoor jy dankbaar kan wees en vier dit.
31 Aug 4AM 4 min