PM berig oor die eerste mondelingse produk vir die beheer van luise op skape

Loading player...
Die Australiese skaapbedryf word jaarliks geknou deur luise wat produsente ongeveer 124 miljoen Australiese dollar uit die sak jaag. ‘n Nuwe produk is egter ontwikkel en is die eerste van sy soort aangesien dit ‘n mondelingse produk is wat vir skape toegedien word. Groot welslae is hiermee behaal wat produsente beslis in die toekoms geld gaan spaar.
24 Oct 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Hender- en eierprodukte pryse onder loep

Pieter Möller berig vanoggend verder oor die Mededingingskommissie se verslag oor basiese voedselsoorte en vandag kom hoender- en eierprodukte aan die beurt.
14 Apr 11PM 2 min

Verslag oor bruinbrood se pryse

Pieter Möller berig oor interessante bevindinge van die Mededingingskommissie se verslag oor bruinbrood se pryse.
13 Apr 11PM 1 min