
Pieter Moller berig oor treine wat groot skade veroorsaak in wildreservate
Loading player...
Wildreservate in Kwazulu-Natal ondervind groot probleme met Transnet-treine wat groot skade veroorsaak deurdat verskeie wildspesies gedood is nadat hulle deur treine getref is. Skaars renosters tel ook onder hierdie wild, asook kameelperde en ander diere.