
PM berig oor goeie vordering wat getoon word deur kommunale wolboere
Loading player...
Die Nasionale Wolkwekersvereniging het onlangs in hulle bedieningsgebied in die Oos-Kaap ‘n baie geslaagde kongres vir kommunale wolboere gehou. Tussen 600 en 800 produsente het die kongres bygewoon. Genetiese verbetering en die vestiging van teelskemas is onder die onderwerpe wat bespreek is.