
PM berig oor Afrika se wilde leeubevolking wat drasties afneem
Loading player...
Afrika se wilde leeubevolking neem drasties af en daar is verskeie redes hiervoor, soos onder meer globale aardverwarming en klimaatsverandering. Daar word vermoed dat ‘n land soos Kenia groot getalle leeus verloor het. Vermoede is dat 100 jaar gelede daar tot 200 000 leeus in Kenia was en huidiglik slegs 20 000 in die hele Afrika.