Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Graanprodukte is onder druk, maar beide wit- en geelmieliespotpryse het gestyg hierdie week. Sojapryse het week-op-week ook hierdie week gestyg. Sonneblomspotpryse het ook weer gestyg hierdie week. Koringspotpryse het weer gedaal, terwyl sorghumpryse ook effens gedaal het.
1 Nov 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Hender- en eierprodukte pryse onder loep

Pieter Möller berig vanoggend verder oor die Mededingingskommissie se verslag oor basiese voedselsoorte en vandag kom hoender- en eierprodukte aan die beurt.
14 Apr 11PM 2 min