Suid-Afrikaanse indekse volg wêreldmarkte hoër

Loading player...
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal gesels oor wat vir haar uitstaan die week en die werkloosheidsyfer in die VSA.
3 Nov 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Mag huiseienaarsverenigings Airbnb verbied?

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor deeltitelontwikkelings wat Airbnb's kan verbied.
6 Oct 12PM 8 min