
PM berig oor Nampo Kaap se rekordgetal bywoning by vanjaar se fees
Loading player...
Nampo Kaap, wat vanjaar vir die vyfde keer aangebied is, het vanjaar vir ‘n rekordgetal bywoningsyfer gesorg. Meer as 35 000 besoekers het die vertoonvenster vir landbou by die fees in Bredasdorp in die Wes-Kaap bygewoon. Dit is meer as 3 000 meer besoekers as verlede jaar. Groot planne is reeds aan die gebeur vir 2024 se byeenkoms.