
PM gesels met een van die organiseerders van Douglas-skool se dankie-sê geleentheid
Loading player...
Dougie Helmuth, ‘n besigheidsman van Douglas in die Noord-Kaap, is lid van die plaaslike skool se beheerraad en vertel van ‘n projek wat in 2013 begin is om die skool te ondersteun. Hy verduidelik van die bees- en mielieprojek en hoe geld ingesamel word deur skenkings aan die skool.