#JouGrootKuier - Fatman

Loading player...
Hy is terug saam ons in die ateljee en het weer sy kitaar saamgebring. Fatman vertel ons meer van sy nuwe enkelsnit en musiek video en vat ook 'n paar versoeke van die luisteraars af.
25 Oct 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min