Die Kaapse hawe is die grootste risiko vir die varsproduktebedryf in SA

Loading player...
Anton Kruger, voorsitter van Fruit SA en uitvoerende hoof van die Fresh Produce Exporters' Forum gesels oor die logistieke probleme by die Kaapse hawe en moontlike oplossings.
7 Nov 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Mag huiseienaarsverenigings Airbnb verbied?

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor deeltitelontwikkelings wat Airbnb's kan verbied.
6 Oct 12PM 8 min