
Hoe gesond is die verhouding tussen korporatiewe belastingbetalers en die Inkomstediens?
Loading player...
Elle-Sarah Rossato, belastingspesialis en vennoot by PwC Suid-Afrika gesels oor die verhouding tussen korporatiewe belastingbetalers en die Inkomstediens.