PM berig oor ‘n bewaringsgroep wat meer as 2 000 renosters gaan vrylaat

Loading player...
‘n Bedreigde subspesie, die witrenoster, het blykbaar slegs 18 000 diere in die wêreld oor en met die oorkoop van die bekende renosterplaas, Platinum Rhino van John Hulme in Noordwes, het die bewaringsgroep, African Parks, besluit om die renosters in die natuur vry te laat. Die proses van vrylating, gepaardgaande met die nodige veiligheidsmaatreëls, sal stelselmatig oor ‘n tydperk van die volgende 10 jaar geïmplimenteer word.
13 Nov 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Hender- en eierprodukte pryse onder loep

Pieter Möller berig vanoggend verder oor die Mededingingskommissie se verslag oor basiese voedselsoorte en vandag kom hoender- en eierprodukte aan die beurt.
14 Apr 11PM 2 min

Verslag oor bruinbrood se pryse

Pieter Möller berig oor interessante bevindinge van die Mededingingskommissie se verslag oor bruinbrood se pryse.
13 Apr 11PM 1 min