
Antagolin - Dieet en diabetes beheer.
Loading player...
Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, ‘n komplekse toestand wat jou 5 keer meer geneig maak om diabetes te ontwikkel. Vandag gesels Sanja van Wyk, produk spesialis by MNI oor vroee ingryping en die voorkoming van tipe 2 Diabetes.