
Rychol - Hartgesondheid gedurende die Feestyd
Loading player...
Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, ‘n toestand wat jou risiko vir kardiovaskulere siektes aansienlik verhoog. Vandag gesels Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute met Yolanda Maartens oor hartgesondheid oor die Desember-vakansie.