DIE BYBEL - Episode 13 - Leer meer oor hoe gelykenisse werk, hoekom Jesus van gelykenisse gebruik maak

Loading player...
Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor Gelykennisse. Leer meer oor hoe gelykenisse werk, hoekom Jesus van gelykenisse gebruik maak en hoe om gelykenisse te lees. Hulle gee ook ’n paar voorbeelde van hoe gelykenisse meer as een interpretasie kan hê. Chris vertel van ’n konferensie wat voorlê en aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.
14 Nov 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 32 – Slawerny

Episode 32 – Slawerny 20 Julie 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode kan jy…
21 Jul 37 min

Episode 31 – Pinkster

8 Junie 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die beteken van…
9 Jun 28 min

Episode 30 – Dissipelskap

4 Mei 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op dissipelskap in die…
5 May 35 min

Episode 29 – Die betekenis van die Paasfees

13 April 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die Paasfees se…
14 Apr 28 min

Episode 28 – Die stede van die Nuwe Testament

16 Maart 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr. Zander van der Westhuizen met Prof Stephan Joubert oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die stede van die…
17 Mar 40 min