Die regering het groot planne met wildsvleis

Loading player...
Barbara Creecy, minister van bosbou, visserye en omgewingsake gesels oor die regering se strategiedokument.
15 Nov 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Mag huiseienaarsverenigings Airbnb verbied?

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor deeltitelontwikkelings wat Airbnb's kan verbied.
6 Oct 12PM 8 min