FOR SA gekant teen voorgestelde wysigings aan Spioenasiewet

Loading player...
Die omstrede nuwe Spioenasie-wetsontwerp is 'n baie groot bedreiging vir vryheid van geloof en miskien selfs die grootste dreigement nog sedert die ontstaan van 'n demokratiese Suid-Afrika.
So sê Liesl Pretorius, regsadviseur by Freedom of Religion South Africa (FOR SA).
Sy gesels met Sonop Ontbyt.
16 Nov 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min