Beurtkrag en voëlgriep druk Astral diep in die rooi

Loading player...
Chris Schutte, uitvoerende hoof van Astral Foods gesels oor hulle resulate, en die impak van beurtkrag en voëlgriep.
20 Nov 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Mag huiseienaarsverenigings Airbnb verbied?

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor deeltitelontwikkelings wat Airbnb's kan verbied.
6 Oct 12PM 8 min