
Nuwe KI-toestel kan jou selfoon vervang
Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor 'n nuwe KI-toestel.