
Prof. Frikkie Maré gesels oor die pas afgelope jaarkongres van Vrystaat Landbou
Loading player...
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die pas afgelope aanwysings van SA se Skaap- en Beesboer van die Jaar. Maré gee sy mening oor die tipe wenners wat na by hierdie aanwysings vore getree het en dat groter boerderye, weer begin plek maak het vir individue. Maré moedig topboere aan om hul kennis terug te ploeg na veral opkomende boere en nuwe toetreders tot die landbousektor.