#JouGrootKuier - Jan Mathys

Loading player...
Die kontrak 3 sensasie Jan Mathys kuier vandag in die ateljee en vertel ons van waar sy loopbaan begin het en ook sy toekoms planne terwyl hy ons vermaak met lekker akoestiese musiek.
15 Nov 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min